Click On The Image To View Details

baby

baby

What is Baby Stimulation?

  • Baby stimulation can help improve a baby's attention span, memory, curiosity and nervous system development.
  • Stimulating a baby's senses will enable them to reach development milestones faster, as well as aid in the development of motor skills.
  • Playing stimulates a baby's senses and helps them learn and develop.
  • These books include activities that arouse or stimulate your baby's sense of sight, sound, touch, taste and smell

Wat is Baba-stimulasie?

  • Stimulasie kan help om 'n kind se aandag, geheue, nuuskierigheid en ontwikkeling van die senuweestelsel te verbeter.
  • Stimulering van 'n kind se sintuie sal hul in staat sel om ontwikkelings mylpale vinniger te bereik, asook help met die ontwikkeling van motoriese vaardigheid.
  • Speel stumileer 'n baba se sintuie en help hulle om te leer en te ontwikkel.
  • Hierdie boekies sluit aktiwiteite in wat jou baba se sintuie van sig, klank, aanraking, smaak en reuk stimuleer.